Verlag: (Cape Town: Human & Rousseau, 1971), 1971
Anbieter: Christison Rare Books, IOBA SABDA, Gqeberha, Südafrika
Verbandsmitglied: IOBA
8vo; original pale blue boards, lettered in white on spine; price-clipped pictorial dustwrapper; pp. 344. Dustwrapper ever so slightly rubbed and edgeworn. Very good condition. Afrikaans text. "Wat hier volg, is 'n ware verhaal uit die Anglo-Boere-oorlog. Dis die verhaal van 'n jong seun wat van die skool af gedros en meer as tweehonderd myl per fiets gery het om die wapens te gaan opneem. Hy vertel van al sy opwindende ervarings in die drie jaar van stryd en van sy wonderbaarlike ontkomings. Hy vertel van die veldslae van Modderrivier en Magersfontein en Paardeberg; van De Wet en De la Rey en Cronjé; van Roberts en Kitchener, Methuen en French. Hy verhaal hoe hy tot die dood veroordeel is, twee maal gewond en eenkeer vir dood laat lê is. Hy vertel van sy epiese tog saam met genl. Smuts deur die Kaapkolonie, en van die aangrypende dinge wat die laaste dae van die stryd gekenmerk het.".