Tot Oneindig Einde Kry. Dieser Artikel ist nicht verfügbar.
Sprache: Afrikaans
Verlag: Amazon Digital Services LLC - Kdp, 2025
- Softcover
- Neu

Anbieter: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Vereinigtes KönigreichPBShop.store UK
Verkäufer/-in mit 5 Sternen
Verkäufer:in bei ZVAB seit 11. Juni 1999
Nicht verfügbar
Softcover
Zustand: Neu
EUR 13,97
Artikelbeschreibung des Verkäufers
New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.
Bestandsnummer des Verkäufers L2-9781991455864
- Titel
- Tot Oneindig Einde Kry
- Autor
- Van Den Heever, Anneke
- Verlag
- Amazon Digital Services LLC - Kdp
- Erscheinungsjahr
- 2025
- Zustand
- New
- Einband
- PAP
- Sprache
- Afrikaans
- ISBN-10
- 1991455860
- ISBN-13
- 9781991455864
- Artikelgewicht
- 95 Gramm
Lee Boucher het alles wat sy nodig het—’n suksesvolle loopbaan as klereontwerper, ’n lewe vol kleur en vriende wat vir haar omgee. Sy hou nie van ontwrigting of ingewikkelde situasies nie. Maar toe sy letterlik in Thomas Bruwer vasloop, verander haar voorspelbare wêreld. Hy is ’n ernstige, tydbehepte boekhouer, met ’n kort humeur en ’n nog korter lont vir speelse vroumense soos sy.
’n Onbedoelde ontmoeting, ’n paar onhandige oomblikke en ’n toevallige ete saam bring hulle paaie op ’n manier bymekaar wat Lee
nie kon voorsien nie. Maar Thomas laat haar voel op maniere wat sy lankal begrawe het. Hy daag haar uit, toets haar geduld en raak gevaarlik naby aan haar hart.
Kan ’n man wat sy lewe volgens sy horlosie leef en ’n vrou wat dans waar die wind haar waai, mekaar regtig vind? En as hulle mekaar vind, sal hulle dapper genoeg wees om te kies vir wat regtig saak maak?
Tot oneindig einde kry is ’n storie van liefde, tweede kanse en die dapper besluit om jou hart oop te maak, al is die pad vorentoe onseker.

„Inhaltsangabe“ gehört möglicherweise zu einer anderen Auflage dieses Titels.