Love is in the air! Die maats het op strepe verlief geraak en moet hard werk om seker te maak dit beïnvloed nie hul akademie nie. Twee van die meisies gaan as uitruilstudente Duitsland toe en Janet en Roelien moet hul kêrels afstaan aan die Sport-Akademie.
Oggendnaarheid laat iemand in die hospitaal beland en daar is naelbyt oomblikke toe die gemeenskap moet saamstaan om bloed te skenk. Die gebeure rondom dit konfronteer sommige leerders met introspeksie oor hul ontwakende seksualiteit en tienerhormone.
Daar is ook besluite om te neem oor ’n egskeiding en die waarde van vriendskap kom skerp na vore as die vier maats na ’n harde kwartaal saam gaan vakansie hou in die Kruger Wildtuin.
Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.
Anbieter: Ria Christie Collections, Uxbridge, Vereinigtes Königreich
Zustand: New. In English. Artikel-Nr. ria9798768338954_new
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Deutschland
Taschenbuch. Zustand: Neu. Neuware. Artikel-Nr. 9798768338954
Anzahl: 2 verfügbar