Hoeveel keer kan ’n mens aan die dood ontkom voordat jy besef dit is nie toeval nie?
In hierdie boek vertel ek hoe ek meer as tien keer wonderbaarlik van doodsgevaar gespaar is, van 'n engel wat my op bonatuurlike wyse beskerm het en van goddelike drome oor die toekoms van Suid-Afrika.
Tog, deur al hierdie gebeure, het ek besef: God se hand was altyd oor my lewe. Hierdie boek is nie ’n sprokie nie maar die ware verhaal van ’n kind wat van tragedie na genade gelei is.
Dis n reis van 'n goddelose rebel wat deur hartseer en 'n motorfietsongeluk uiteindelik God gevind het, 'n reis van genade, beskerming, hoop en geloof. As God my kon red, kan Hy vir jou ook.
Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.
Anbieter: PBShop.store US, Wood Dale, IL, USA
PAP. Zustand: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Artikel-Nr. L2-9798264893995
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Vereinigtes Königreich
PAP. Zustand: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Artikel-Nr. L2-9798264893995
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Deutschland
Taschenbuch. Zustand: Neu. Neuware - Hoeveel keer kan 'n mens aan die dood ontkom voordat jy besef dit is nie toeval nie In hierdie boek vertel ek hoe ek meer as tien keer wonderbaarlik van doodsgevaar gespaar is, van 'n engel wat my op bonatuurlike wyse beskerm het en van goddelike drome oor die toekoms van Suid-Afrika. Artikel-Nr. 9798264893995
Anzahl: 2 verfügbar