DIE MERK VAN EL-KAT DIE GOUE SEUNS VAN VER GAAN TEEN DIE VEER VAN DIE WAARHEID GEWEEG WORD Janita Visser verdwyn spoorloos en die tweeling Boela en Basjan Botha en hulle boesemvriend Phillip Human verkeer ineens in lewensgevaar. Wat het 'n dooie kat en 'n reeks ontvoerings van mooi, blonde meisies gemeen? Watter rol speel Egiptiese mitologie in die oplossing van dié tergende geheim? Waarom waarsku die fortuinverteller, Madam Rosa, die seuns teen die Klou van el-Kat? Skuil die oplossing van Janita se verdwyning in die Kaapse hawefront of in die Klooster van die Heilige Katherina diep in die Sinaiwoestyn in Egipte? Die Merk van el-Kat is 'n spanningsverhaal vir 10-12 jaar wat end-uit gelees moet word.
Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.
Anbieter: PBShop.store US, Wood Dale, IL, USA
PAP. Zustand: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Artikel-Nr. L2-9798232271862
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Vereinigtes Königreich
PAP. Zustand: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Artikel-Nr. L2-9798232271862
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar