Amerikaners is die ongesondste mense in die wereld! Dr Don Colbert se passie is om dit te verander. Sy 50-dae plan verskaf informasie wat nie net sy lewe sal verander nie, maar ook jou denkwyse sal uitdaag, jou sal motiveer en 'n impak op jou hele gemeenskap sal maak - vir ewig.
Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.