Verwandte Artikel zu Vrae en feite vir nuuskierige agies: Vir kinders van...

Vrae en feite vir nuuskierige agies: Vir kinders van alle ouderdomme - Softcover

 
9781776092444: Vrae en feite vir nuuskierige agies: Vir kinders van alle ouderdomme

Reseña del editor

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is. Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak ... Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang. Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme!

Biografía del autor

Adinda Vermaak is die samesteller van gedigtebloemlesings soos Pret met poësie, Versreise en Woordreise, die medeskrywer van die Platinum-reeks taalhandboeke en van die Vlymskerphandleiding oor die huidige graad 12-gedigte. Haar belangstelling en passie is navorsing vir die talle werkswinkels en aanbiedings vir onderwysers en leerders van graad 4 tot graad 12 oor, onder andere, kreatiewe skryfwerk, die aanbieding van gedigte, openbare redevoering en woordeskatuitbreiding,

„Über diesen Titel“ kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.

  • VerlagPenguin Books (South Africa)
  • Erscheinungsdatum2017
  • ISBN 10 1776092449
  • ISBN 13 9781776092444
  • EinbandTapa blanda
  • Anzahl der Seiten176

Gebraucht kaufen

Zustand: Gut
Zustand: Gut - Gebrauchs- und Lagerspuren... Mehr zu diesem Angebot erfahren

Versand: EUR 45,00
Von Deutschland nach USA

Versandziele, Kosten & Dauer

In den Warenkorb

Beste Suchergebnisse beim ZVAB

Beispielbild für diese ISBN

Adinda Vermaak
ISBN 10: 1776092449 ISBN 13: 9781776092444
Gebraucht Softcover

Anbieter: Buchpark, Trebbin, Deutschland

Verkäuferbewertung 5 von 5 Sternen 5 Sterne, Erfahren Sie mehr über Verkäufer-Bewertungen

Zustand: Gut. Zustand: Gut - Gebrauchs- und Lagerspuren. Innen: gewellt / Feuchtigkeitsschaden. | Sprache: afr | Produktart: Bücher. Artikel-Nr. 31061499/3

Verkäufer kontaktieren

Gebraucht kaufen

EUR 13,76
Währung umrechnen
Versand: EUR 45,00
Von Deutschland nach USA
Versandziele, Kosten & Dauer

Anzahl: 1 verfügbar

In den Warenkorb