Verwandte Artikel zu Stiletto: In Die Onderwereld Van Die Seksindustrie

Stiletto: In Die Onderwereld Van Die Seksindustrie - Softcover

Eloff, Karin

 
9780624045434: Stiletto: In Die Onderwereld Van Die Seksindustrie

Inhaltsangabe

STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat Karin Eloff, 'n boeremeisie en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoë te word - eers as gewone stripper, toe as danseres en masseusse en uiteindelik redakteur van 'n pronografiese tydskrif. STILETTO draai nie doekies om oor die skadubetaan van die sekswerker nie.

Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.