(11-14) (Drie Lemoene En 'n Duif) - Softcover

Rupert, Rona

 
9780624031659: (11-14) (Drie Lemoene En 'n Duif)

Inhaltsangabe

Sophia ervaar al die verwarring wat die puberteitsjare meebring - buierigheid, teneergedruktheid, en die gevoel dat haar ma haar nie verstaan nie. Alles word vererger toe haar ma verlief raak, en Sophia gedwing word om te aanvaar dat haar eie pa dood is.

Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.